Lize Steyn
Dorp/Stad waar jy woon:
Hermanus
Beroep:
Haarsalon eienaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het al voorheen ingeskryf, maar glo soos enige goeie en gesofistikeerde rooiwyn raak elke vrou mooier en meer waardevol en kosbaar met elke nuwe jaar en seisoen.
Sarie bly ook die eerste tydskrif wat jou oog van die rak trek, en het ek waardering vir hoe mooi Sarie elke vrou in haar volle essens uitbring.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Gekoester
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, Kreatief, Liefdevol
