Zoe van Deventer
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek was onlangs gediagnoseer met 'n chroniese kondisie en dit het my weereens herinner dat ons op geleende tyd lewe. Sedert my diagnose het ek myself belowe dat ek my gemak op eis gaan sit en nuwe uitdagings gaan aanpak. Ek het SARIE Voorbladgesig gekies omdat ek voorheen by 'n modelagentskap was noemnaamlik Steele Model Studio. Ek het elke oomblik voor die kamera geniet. Daardie advontuur het my selfvertroue baie verbeter en ek het geleer dat ware skoonheid 'n refleksie van binne is wat weerspieël na die uiterlike. Ek is oortuig dat ek meer van myself sal leer tydens die proses en sal lewe verby 'n diagnose wat my wou beperk. Dit is my mikpunt om na alles weer beheer te neem van my geleenthede. Ek het in my matriek jaar in 2024 ook ingeskryf vir SARIE nuwegesig.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
kolwyntjie
3 woorde wat jou goed opsom:
intensioneel, veerkragtig, opreg
