Elriza Wessels
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Finansiele Adviseur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir SARIE se 2026 voorbladgesig kompetisie omdat ek nog altyd belanggestel het in mode en make-up.
My ma het my altyd ingeskryf vir mode kompetisies toe ek jonger was en ek het altyd fotosessies gedoen vir fotografie studente toe ek Drama geswot het op universiteit.
Ek glo ook dat ek die selfvertroue het om op die voorbladgesig te kan verskyn en dat ek die potensiaal het om op die voorblad te verskyn.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, Vriendelik, Gedrewe
