Estelle de Beer
Dorp/Stad waar jy woon:
Kempton Park
Beroep:
Tuisteskepper.
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Vir die plesier daarvan!
Geniet om saam my 2 kleinkinders en hul pa foto’s te kyk.
Trotsheid om vrou wees te vier.
Ja ek het al voorheen ingeskryf. . .
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Katastrofe.
3 woorde wat jou goed opsom:
Humoristies, Snaaks, Avontuurlustig.
