Berdine Hugo
Dorp/Stad waar jy woon:
Caledon
Beroep:
Ondersteunings Konsultant
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het nie eers gedink daaraan om in te skryf vir die SARIE Voorbladgesig nie. My tannie het die inskrywing gekoop en gese ek moet inskryf.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Koester
3 woorde wat jou goed opsom:
Respek, Opreg, Onafhanklik
