Marlese Meskin

Dorp/Stad waar jy woon:

Somerset Wes

Beroep:

Freelance Video Editor

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek wil graag my Ma se gesig sien an ek op die voorblad verskyn! Nee ek het nog nooit ingeskryf die, maar die rare stap aan so kom ek probeer! Dis amper soos om 'n kompitisie te wen! My Ma is baie gelukkig, sy wen altyd goed en ek praat van honderde oor die jare! Die geluk is ook aan my kant, die geheim is, skryf in!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Wen

3 woorde wat jou goed opsom:

Kreatief, Entoesiaties, Oortuigend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media