Jennifer Moolman
Dorp/Stad waar jy woon:
Middelburg, Mpumalanga
Beroep:
HR Manager
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Die sal my eerste keer wees wat ek inskryf ek wil graag meer selfvertroue op bou en dis nog altyd my passie gewees om voor n kamera te wees dis vir my baie lekker.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Kultuur
3 woorde wat jou goed opsom:
Introvert, Vriendelik, Omgee Hart
