Jeanevé Schültz

Dorp/Stad waar jy woon:

Heidelberg

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in vir Sarie Nuwe Gesig kompetisie omdat ek graag wil wys wie ek is – selversekerd, stylvol en uniek. Ek glo elke meisie het iets besonders wat haar laat uistaan en vir my gaan dit nie net oor mooi wees nie maar ook oor persoonlikheid, drome en deursettingsvermoë. Ek hou daarvan om myself uit te druk deur mode, kreatiwiteit en die manier waarop ek mense laat voel. Hierdie kompetisie is vir my 'n geleentheid om te groei, nuwe ervarings op te doen en ander jong meisies te inspireer om in hulself te glo.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Nostalgies

3 woorde wat jou goed opsom:

Dinamies, Ondernemend, Vasberade

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media