Hester Roux
Dorp/Stad waar jy woon:
Marco Island, Fl
Beroep:
Rehabilitasie Direkteur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
In 1986 was ek die wenner van die Sarie Model vir a dag en ek was die wenner in kategorie B (21 tot 30). Ek het in die uitgawe van 5 November, 1986 verskyn en byna 40 jaar later hoop ek ek wen weer!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Geluksalig
3 woorde wat jou goed opsom:
Nuuskierig, Avontuurlustig, Liefdevol
