Nadia Whitehead
Dorp/Stad waar jy woon:
Upington
Beroep:
Skoonheids Salon Eienaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het al voorheen ingeskryf
Sarie tydskrif is die perfekte platvorm om vrouens te raak! Vrouens en vrou wees is n passie en iets wat na aan my hart le
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Tevrede
3 woorde wat jou goed opsom:
Passievol, Gedisiplineerd, Lewenslustig
