Keira Bleksley
Dorp/Stad waar jy woon:
GAUTENG
Beroep:
STUDENT
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het ingeskryf vir Sarie se Voorbladgesig, want ek wil graag n' verskil maak deur ander meisies te motiveer om net n' oomblik te neem om asem te haal en n' bietjie pret te hê tussen al die ernstige dinge van die lewe.
My graad stel my blood aan alles wat huidig in die wêreld aangaan en al die ingewikkelde aspekte van die lewe asook die uitdagings wat Suid-Afrikaners elke dag beleef.
Sarie se kompetisie bring die mooi en ligte kant van die lewe na vore.
Wie weet, miskien is hierdie my spesiale oomblik!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Uithouvermoë
3 woorde wat jou goed opsom:
betroubaar, hardwerkend, eerlik
