Gaylin Brown
Dorp/Stad waar jy woon:
Malmesbury
Beroep:
Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Hierdie jaar het nie afgeskop soos wat ek gehoop het dit sou nie .Dit het vir my geleer hoe om proaktief te wees en om nie op n hopie te gaan sit nie .Wanneer geleenthede oor jou pad kom moet jy dit met albei hande aangryp en dis presies wat ek gaan doen.
Ek het verlede jaar ingeskryf vir Nuwe Gesig.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
doeltreffend
3 woorde wat jou goed opsom:
Doelgerig, Aanpasbaar, Nederig
