Lorraine Serfontein
Dorp/Stad waar jy woon:
Karoo, Laingsburg
Beroep:
Rekenmeester
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Tada! Ek probeer weer, want ek kan. Ek skryf in as 'n voorbeeld dat jy nie opgee nie. Jy is en sal altyd genoeg wees, moenie dat enige iets jou onder kry nie, gee net elke keer 'n ektra tree. Bly net stap, sterk en vol hoop! Groei tree vir tree, groei berei jou voor vir baie geleenthede.
"Raak stil by Sy voete – Lorraine"
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Genade
3 woorde wat jou goed opsom:
Grasieus, Eerlik, Warmhartig
