Alet Deysel
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Beroep:
Sekretaresse
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek leer my kinders om geleenthede aan te gryp, met die het ek my oudste uitgedaag om in te skryf en sy het ingestem. Sy het gesien daar is ook geleentheid vir haar sussie, op skool, om in te skryf en haar uitgedaag. Daarna wou sy weet waarom ek nie wil inskryf nie? Met dit het ons sommer nou almal ingeskryf. Wie nie waag nie sal nie wen nie! Ek en my sussie het ook 'n hele paar jaar gelede ingeskryf. Die jaar is dit meer spesiaal saam met my dogters!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
skemerkelkie
3 woorde wat jou goed opsom:
Vasbyter, Optimisties, avontuurlustig
