Stella-Mari Terblanché

Dorp/Stad waar jy woon:

Paarl

Beroep:

Onderwyseres

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig vir al die vrouens my ouderdom. In ons kop is ons nog 22, tot die eerste "hallo tannie", dan besef jy, jy is nie meer nie. Ek wil hierdie doen om al die vrouens te wys dat jou skoonheid straal jy uit van binne. Deur al die min slaap met babas, 'n beroep volg, gesonde maaltye voor te berei, 'n goeie vrou te wees, 'n gesonde en gebalanseerde lewe te lei, moet jy soms stilstaan en iets vir jouself doen. Ek doen dit nou!

Dis my eerste keer wat ek inskryf vir die SARIE Voorbladgesig.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Welgeluksalig

3 woorde wat jou goed opsom:

Spontaan, Liefdevol, Diereliefhebber

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media