Suné van Aardt
Dorp/Stad waar jy woon:
Kimberley
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Dit is my eerste keer wat ek inskryf. Ek skryf myself vir SARIE Nuwe Gesig in omdat ek glo ek het ’n unieke persoonlikheid en ’n opregte liefde vir mense. Ek is gemaklik met wie ek is, hou daarvan om nuwe dinge te ervaar en geniet dit om selfvertroue en positiwiteit uit te straal. Vir my gaan skoonheid nie net oor hoe iemand lyk nie, maar ook oor hoe jy ander laat voel — en ek hoop om met my egtheid Vir my gaan skoonheid nie net oor hoe iemand lyk nie, maar ook oor hoe jy ander laat voel en ek hoop om met my egtheid n inspirasie vir ander jong meisies te wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Besonders
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, Vreesloos, Liefdevol
