Lané Esterhuizen

Dorp/Stad waar jy woon:

Upington

Beroep:

onderwysstudent

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir SARIE voorbladgesig omdat dit vir my n ongelooflike geleentheid is om nuwe ervarings op te doen, myself uit te daag en meer selfvertroue te bou. Ek hou daarvan om nuwe dinge aan te pak en ek dink hierdie kompetisie sal my help om as mens te groei en meer oor myself te leer. Nee, ekt nog nie voorheen ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefde

3 woorde wat jou goed opsom:

Vriendelik, Saggeaard, Hardwerkend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media