Hermi Dempsey
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria Oos
Beroep:
Salon eienaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Die SARIE voorblad gaan vir my nie net oor mooi lyk nie, maar oor die storie, krag en hart agter die glimlag.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Veerkragtig
3 woorde wat jou goed opsom:
Eerlik, Grasievol, Hartsmens
