Jessica Hynd

Dorp/Stad waar jy woon:

Vereeniging

Beroep:

Onderwyser

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Mens is net een keer jonk, daarom glo ek ’n mens moet geleenthede aangryp terwyl jy nog in jou jeugjare is. Ek sien SARIE Voorbladgesig as ’n wonderlike kans om myself uit te daag, nuwe ervarings op te doen en iets besonders aan te pak. Nee, ek het nog nie voo

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Verlange

3 woorde wat jou goed opsom:

Sprankelend, Veelsydig, Lojaal

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media