Delané Van Biljon

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Finansiële Adviseur

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Nee, ek het nog nie voorheen vir SARIE voorbladgesig ingeskryf nie. Ek skryf in vir SARIE voorbladgesig, omrede die huidige Mrs Classique Globe 2025, Marelize Earle voorgestel het ek moet inskryf. So, hier is ek nou en ek skryf in, nie net oordat Marelize Earle dit voorgestel het nie, maar dit is ook n geleentheid vir my om deel te neem en om my selfvertroue en skoonheid te vier en ander vroue te inspireer.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Uitnemendheid

3 woorde wat jou goed opsom:

Betekenisvol, Inspirerend, Passievol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media