Lindi Fragale
Dorp/Stad waar jy woon:
Johannesburg
Beroep:
Grafiese Ontwerper / Koekie Bakker
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek word die jaar in Augustus 50, so die tydsberekening was net reg. Toe ek vir my man se ek gaan inskryf, het hy gese ek het nie nodig om myself vir die wereld te wys nie. Miskien is dit eintlik juis omdat ek myself vir myself wil wys. Ek het nog nooit voorheen ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Vermurwe
3 woorde wat jou goed opsom:
Kleurvol, Positief, Kreatief
