Tanya Botma

Dorp/Stad waar jy woon:

Centurion

Beroep:

Taalversorger

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Hierdie is die derde keer wat ek inskryf! Die eerste keer was ek in my twintigs, die tweede keer in my dertigs…en hier is ek alweer, nou in my veertigs!

Behalwe vir die feit dat ek baie lief is vir mode, glitz en glamour, dink ek 'n mens raak ook meer ''relatable'' met die ouderdom danksy die lewenservaring wat jy deur die jare opgedoen het.

Ek dink ek bring 'n girl-next-door-energie met 'n goeie dosis humor en perspektief waarby vroue in elke lewensfase kan aanklank vind.

Toegegee, ek is ook BAIE LIEF vir 'n fotosessie! 😉

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Skattebol

3 woorde wat jou goed opsom:

Deernisvol, Nuuskierig, Spontaan

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media