Inge Nelissen
Dorp/Stad waar jy woon:
Swellendam
Beroep:
Geen
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wou dit nog altyd gedoen het en is baie gemaklik voor 'n kamera. Dit is my beste "flirt" maaitjie.
Nee, ek het nog nooit voorheen ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Optimisties
3 woorde wat jou goed opsom:
Vriendelik, Deernisvol, Liefdevol
