Zerelda Wheeler

Dorp/Stad waar jy woon:

Somerset West

Beroep:

Event Planner Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nog nooit in geskryf nie, ek het nooit geglo dat ek dit werklik sal kan maak nie. Hierdie jaar het my ouma dit vir my aan gestuur en gesê ek moet in skryf, so ek vat my kans en glo in my self vir ñ slag. Mens kan nie altyd wag tot dinge vir jou gebeur nie, mens moet soms net in jouself glo en ñ kans neem.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Sprokiesmooi

3 woorde wat jou goed opsom:

Saggeaard, Gaaf, Vreugdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media