Miya Venter
Dorp/Stad waar jy woon:
George
Beroep:
Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf vir SARIE Voorbladgesig in, omdat ek alle vrouens wil inspireer om hulle natuurlike skoonheid te omhels. In 'n era van 'botox', 'fillers' of 'filters' is natuurlike grasie en elegansie uniek en kosbaar.
Ja, ek het vir SARIE Nuwe Gesig ingeskryf in 2024.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Avontuur
3 woorde wat jou goed opsom:
Passievol, Kreatief, Intensioneel
