Abigail Jubilius
Dorp/Stad waar jy woon:
Somerset West
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
My Sarie Nuwe Gesig inskrywing is 'n groot droom. Ek sien dit as 'n geleentheid om my persoonlikheid en kreatiwiteit te ontdek en te bewys. Om deel te wees van so 'n inspirerende platvorm en om nuwe mense te ontmoet, is groot geleentheid vir my waarna ek baie na uit sien. Die lewens ervaring wat ek sal opdoen, sal vir my baie beteken.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Verhemelte
3 woorde wat jou goed opsom:
Vreugde, “Blessed”, Kreatief
