Beulah Engelbrecht

Dorp/Stad waar jy woon:

Kempton Park

Beroep:

Rekenmeester

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek is 'n ma wat elke dag ons kinders se talente en drome help verwesenlik. Een van my grootste drome is om SARIE se Voorbladgesig te wees.

Ek en my dogtertjie was drie weke gelede in 'n gewapende roof. Ek het opnuut besef dat die lewe in 'n oogwink kan verander.

Ek het sewe jaar gelede ingeskryf en gryp weer hierdie geleentheid aan, want ek wil elke dag voluit leef.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Asemrowend

3 woorde wat jou goed opsom:

Stylvol, Bedagsaam, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media