Ezelle Cussons

Dorp/Stad waar jy woon:

Paarl

Beroep:

Selfwerksaam

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

My skoonsussie se idee! Hierdie is heeltemal uit my gemaksone.
Dit is dalk net die rede, skud my vere, ek leef net eenkeer.

Nee ek het nog nooit voorheen ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Aitsa!

3 woorde wat jou goed opsom:

Diereliefhebber, Hardkoppig, Impulsief

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media