Jonene Saal
Dorp/Stad waar jy woon:
Springbok
Beroep:
Registreerde verpleegkundige
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Nee ek het nog nooit ingeskryf nie, die rede vir my inskrywe is om myself uit my gemaksone te druk en om ander vroue te inspireer om hulself raak te sien.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Asemrowend.
3 woorde wat jou goed opsom:
Sagmoedig, Vroulik, Sterk
