Talana Theron

Dorp/Stad waar jy woon:

Ceres

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek hou van 'n uitdaging en 2026 is my jaar vir nuwe kanse aangryp.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Boeke

3 woorde wat jou goed opsom:

Snaaks, Avontuurlustig, Lojaal

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media