Danike Nel

Dorp/Stad waar jy woon:

Riversdal

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

My droom is om ‘n suksesvolle loopbaan in model loopbaan te bou, met die uiteindelike doel om internasionaal te werk en met groot mode-, skoonheids- en ontwerpershandelsmerke saam te werk. Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Droomvanger

3 woorde wat jou goed opsom:

Kreatief, Lojaal, Saggeaard

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media