Rhoné Roos

Dorp/Stad waar jy woon:

Mosselbaai

Beroep:

Skoonheidsterapeut

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek wil graag my storie deel en hopelik vir ander hoop gee en die stigma rondom nerodiversiteit breek. Hopelik maak dit ander braaf en vry om te wees net soos hulle is.. al is dit anders.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Verruklik

3 woorde wat jou goed opsom:

Sag maar sterk, Avontuurlustig, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media