Dezné

Dorp/Stad waar jy woon:

Bloemfontein

Beroep:

Customer service representative

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat dit vir my ’n geleentheid is om myself uit te daag en my eie groei te vier. Ek glo dat ware skoonheid lê in selfvertroue, egtheid en die vermoë om ander te inspireer.
Ja, ek het al vantevore ingeskryf, en daardie ervaring het my net meer gemotiveer. Ek het gegroei, meer selfvertroue ontwikkel en ’n beter begrip gekry van wie ek is. Hierdie keer kom ek terug met meer sekerheid, doelgerigtheid en ’n sterker geloof in myself.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Skoonheid

3 woorde wat jou goed opsom:

Stralend, vriendelik, positief

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media