Toini van Heerden

Dorp/Stad waar jy woon:

Stilbaai

Beroep:

Entrepreneur

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Hoekom? Ek weet nie. Tussen Ma-wees, huwelikmaat-wees en net 'cope' met die lewe het ek myself verloor. Ek kan nie onthou wanneer laas ek myself eerste gestel het nie. Hierdie is 'n geleentheid om net vir 'n paar uur in 'n sprokieswêreld te verdwyn.
Ek het al voorheen ingeskryf – dink so 15jaar terug.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Siel

3 woorde wat jou goed opsom:

Eerlik, Aanpasbaar, Afgerond

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media