Natanja Bosch

Dorp/Stad waar jy woon:

Stellenbosch,Kaap stad

Beroep:

Jong werkende student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in omdat ek glo ware skoonheid begin by wie jy aan die binnekant is. My geloof het my geleer om met doel te leef, ander lief te hê en my lig helder te laat skyn. Ek wil ander jong vroue inspireer om selfvertroue te hê, hul unieke waarde te sien en te glo dat hulle vir ’n doel geskep is. Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Genade

3 woorde wat jou goed opsom:

Geloofsvol, Deernis, Doelgerig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media