Marizane Badenhorst

Dorp/Stad waar jy woon:

Somerset West

Beroep:

Bemarking

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in omdat my lewensreis my gevorm het en my sterker gemaak het. Ek glo dat ons as vroue mekaar moet motiveer en aanmoedig om die beste weergawe van onsself te wees. Ek het geleer om die lewe, my gesondheid en myself op ’n dieper vlak te waardeer, en ek wil graag hierdie boodskap van hoop en krag met ander vroue deel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefde

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaliteit, positief, Sielvol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media