Lené van Zyl

Dorp/Stad waar jy woon:

Riebeeckstad

Beroep:

Eienaar van INK Models. Model by 3D Modelling Agency

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Dit is al lank ń groot droom van my om op ń tydskrif se voorblad te verskyn, en ek hoop ek kan ander meisies inspireer om hulle drome te volg en kanse te vat.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liewenheersbesie

3 woorde wat jou goed opsom:

Humoristies, Lewenslustig, Betroubaar

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media