Michélle Oosthuizen
Dorp/Stad waar jy woon:
Riversdal
Beroep:
Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek neem deel aan hierdie kompetisie omdat ek vir 'n lang tyd my 'wat as' harder laat klink het as my 'hoekom nie'. Dit gaan nie net oor die titel nie; dit is 'n verbintenis tot die vrou wat ek word. Ek wil aan myself bewys dat ons stories nie in die kantlyn hoef te bly nie; ons word toegelaat om die hoofkarakters van ons eie lewens te wees. Ek wil jong mense inspireer.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Avontuurlustig
3 woorde wat jou goed opsom:
Ongevernis, Sprankelend, Opreg
