Lilly Camara

Dorp/Stad waar jy woon:

Rawsonville

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

As outistiese meisie wil ek 'n rolmodel wees aan alle spektrum individue. Nee, ek het nog nooit ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Poeding

3 woorde wat jou goed opsom:

Regverdig, Dichotomies, Introvert

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media