IRMA BUYS

Dorp/Stad waar jy woon:

HALFWAY HOUSE

Beroep:

Kriminoloog/tutor

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek lees Sarie al van ek onthou-seker 'n goeie 40+ jaar. As kind, by ouma op die plaas en by die huis het ek altyd probeer om eerste die Sarie te lese te kry. Ek het van voor tot agter alles gelees maaar eers NA ek die pragtige vroue op die voorblad bestudeer het. Dit moes 'n rol gespeel het soveel so dat ek redelik krities op myself is wat voorkoms aanbetref- wel op 'n positiewe manier.
So, as 'n ouer vrou, ek het 60 geword verlede jaar, moet ek tog weer 'n kans waag, so ja, ek het reeds voorheen ingeskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

sprankel

3 woorde wat jou goed opsom:

liefde(vol), avontuurlustig, empaties

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media