Elri Fourie

Dorp/Stad waar jy woon:

Centurion

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek wil graag nuwe projekte aanpak en sien hoe ver ek kan kom.Ek het nog vir SARIE Nuwe Gesig ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Asemrowend en Smoorverlief

3 woorde wat jou goed opsom:

Diereliefheber, Liefdevol, Avontuurlustig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media