Charlotte Kapp
Dorp/Stad waar jy woon:
Belville
Beroep:
Voltydse Nursing Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het nog nooit vantevore ingrskryf nie. EK dink om die SARIE voorbladgesig te wees sal 'n wonderlike avontuur wees!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Jeugdeug
3 woorde wat jou goed opsom:
Konsensieus, Lewenslustig, Spontaan
