Carmia Barnard
Ek is nou 18, so dis my laaste geleentheid om vir Sarie Nuwe Gesig in te skryf.Ek love die Sarie tydskrif al van kleins af.Mamma het dit altyd gelees.Die modes, grimering en beeldskone rolmodelle is so inspirendend. Ek klim uit my boksie en daag myself uit om in te skryf. Dit sal awesome wees om deel te wees van die Sarie-familie!
