Mieka Blom
Dorp/Stad waar jy woon:
Langebaan
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek wil graag n nuwe uitdaging vir myself stel en dalk nuwe deure oop maak vir my toekoms. Nee ek het nog nooit ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fantasties!
3 woorde wat jou goed opsom:
sportief, Liefdevol, passievol
