Nasia Athanasiou

Dorp/Stad waar jy woon:

George

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in vir SARIE New Face omdat ek mal is oor mode, kreatiwiteit en om myself uit te druk. Ek wil nuwe geleenthede ontdek en groei as model. Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Droom

3 woorde wat jou goed opsom:

Kreatief, Vasberade, Dromer

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media