Amy-Lee De Gouveia

Dorp/Stad waar jy woon:

Bellville

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Dit was nog altyd ’n groot droom van my om deel te wees van iets so gewild en inspirerend. Ek hou daarvan om myself uit te daag, nuwe geleenthede aan te gryp en as persoon te groei. My droom is om ’n model-loopbaan te bou en ek glo hierdie kompetisie kan vir my baie deure oopmaak. Ek het verlede jaar ook ingeskryf

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Flaterwater – dit is iemand wat baie praat en die woord klink net baie snaaks.

3 woorde wat jou goed opsom:

Uniek, Avontuurlustig, Selfversekerd

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media