Zanné Botha

Dorp/Stad waar jy woon:

POTCHEFSTROOM

Beroep:

Entrepreneur

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek gaan jok as ek sê: "Ek wou nog altyd so iets doen."
Ek floreer agter 'n kamera, nie voor een nie.
My ma het 'n vinger in hierdie "pie", maar dan dink ek weer 'watse ma dink NIE hulle kind is mooi nie'?

Hierdie is ek wat uit my "comfort zone" kom.
Ek het al geleer dat dis is waar die mooi dinge gebeur.

Nog nooit ingeskryf vir so iets nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Dromer

3 woorde wat jou goed opsom:

Kreatief, Gedrewe, Omgee

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media