Suret Stroh

Dorp/Stad waar jy woon:

Strand Wes Kaap

Beroep:

Skoonheids bedryf, model ,actors

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het al voorheen in geskryf vir Sarie Voorblad.

Die rede waarom ek weer inskryf Vir Sarie Se Voorblad, is om ouer dames en Jong dames te wys, jy moet nooit opgee op jou droom nie, maak nie saak jou ouderdom nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Fantasties

3 woorde wat jou goed opsom:

Vriendelike, Inspirerend, Pret

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media