Zanje Bodenstein
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Aktrise
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek hou van nuwe uitdagings en om op die voorblad van SARIE te wees sal 'n wonderlike ervaring vir my wees. Hierdie is my eerste inskrywwing vir SARIE voorbladgesig.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Golwe
3 woorde wat jou goed opsom:
Positief, Liefdevol, Ambisieus
