Aneri Rabie

Dorp/Stad waar jy woon:

Robertson

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek is ’n kreatiewe, selfversekerde en sosiale persoon met ’n groot liefde vir mode en skoonheid. Vir my is mode ’n vorm van kuns en nie net klere nie, omdat dit persoonlikheid en kreatiwiteit uitdruk. Ek geniet dit om met verskillende style te speel en myself deur mode uit te druk. Ek skryf vir die eerste keer in vir SARIE Nuwe Gesig, omdat dit vir my ’n geleentheid is om my passie vir mode en skoonheid te wys en ander te inspireer om hulself met selfvertroue uit te leef.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Sprankel- omdat dit vir my energie, selfvertroue en lewenslus verteenwoordig. Dit pas by my liefde vir mode en skoonheid. Ek glo ek hoef nie in te pas nie, ek het my eie lig en ek moet dit laat skyn.

3 woorde wat jou goed opsom:

Selfversekerd, Doelgerig, Stylvol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media